Editor's noteOpinion

Sê ons wat jy dink

Wat is jou beroep en sou jy dit verander indien jy kon?

Loraine Luckin – Ek is ’n direkteur en ek sal niks anders wou wees nie.
Micolene Greeff – Ek is ’n tatoeëerkunstenaar en ek geniet dit, dis my passie.
Susan Mertz – Ek is ’n huisvrou en sal dit vir niks wil verruil nie.
Anna Grobler – Ek is ’n huisvrou en ek is baie gelukkig daarmee.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button