Editor's choiceNewsSchools

Dalwers ontvang erkenning vir hul toewyding

Die Laerskool Dalview het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling gehou.

Die Laerskool Dalview het onlangs leerders wat hul kant deur die loop van die jaar gebring het tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling beloon.

Dillan Williams is die rugbyspeler van die jaar.
Juan Steyn het ‘n toekenning vir sy insluiting in die Easterns krieketspan ontvang.
Lanieke Visser (links) is die junior kultuurdogter van die jaar en Thandie du Toit die senior kultuurdogter van die jaar.
Die top akademiese presteerders in elke graad is (van links): Denike Borman (graad vier), Rochelle Spies (graad vyf), Petri Botha (graad sewe) en Zander van der Linde (graad ses).
Kaylin Brits is die sportdogter van die jaar.
Leendert Koekemoer (links) is die senior atleet van die jaar. Kaylin Brits is die sportdogter van die jaar en Diwan van Emmenes het die toptoekenning, naamlik Dalwer van die jaar ontvang. Hy is ook aangewys as sewes rugbyspeler van die jaar en sportseun van die jaar. Hy het ook die trofee vir sportmanskap ontvang.

Lees ook: In die kollig: Leer Laerskool Dalview se nuwe hoofdogter ken

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button