Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Wat is jou voornemens vir die nuwe jaar?

Nicolene Olivier – Die jaar wil ek graag my doelwitte bereik, soos om my studies klaar te maak.
Alice Snyman – Dit sal beslis weer wees om hierdie jaar met hernuwing aan te pak.
Gerhard Oosthuizen – My hoop is om hierdie jaar ’n kwalifikasie te kry in my ambag.
Nicole Gertenbach – My nuwejaarsvoornemens is om die beste onderwyser moontlik te kan wees.

Lees ook: VIDEO: Honderde graad eens meld aan vir skool

Follow us:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button