Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

As jy ’n sprokieskarakter kon wees, wie sou jy wou wees en hoekom?

Marizelle de Beer – Elsa van Frozen, want sy is baie mooi en oulik.
André Lombaard – PJ Masks, want dit is baie snaaks en laat my lekker lag.
Melissa Louw – Ek wil baie graag Barbie wees, want sy is baie mooi.
Deandré van Niekerk – Ek wil Batman wees, want hy is vinnig en sterk.

Lees: Rafiki Kleuterskool vier 10de bestaansjaar

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button