Mia-May Marais (links), Andriëtte Blignaut en Mieke Muller het soos Minnie Muis aangetrek.
Laerskool Môrewag het verlede Donderdagoggend (4 April) ’n sprokiesdag gehou waar leerders en onderwysers soos ’n bekende karakter van ’n storie kon aantrek.
Spiderman was beslis ’n gunsteling onder die seuns. In die foto is Jayden Heaney (agter). Middel (van links): Keagan Coetzee en Schalk Nienaber. Voor is Tian Fourie en Le-roy Filtmater.Morries het selfs hul eie John Cena gehad, Zeiden Pretorius.Kiara Rautenbach (links) en Kaylee Tharle droom om soos ’n mooi prinses in ’n sprokie te wees.Flinstones was ook by die skool te sien, waar Jessica Breytenbach soos Wilma aangetrek het.