Opinion

Sê ons wat jy dink

Wat is jou opinie?

Watter uitdagings dink jy sal die volgende generasie teëkom?

Annie van der Merwe:
Ek dink daar gaan baie groepsdruk ten opsigte van dwelms wees.
Monica van de Reede:
Hul gaan beslis meer geweld, armoede en werkloosheid teëkom.
Jolandi Venter:
Swak onderrig, want die onderrig in ons land gaan daagliks agteruit.
Olivia van Wyk:
Met die tegnologie wat so vinnig ontwikkel, sal daar baie uitdagings wees.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

 

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button