Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Onderwysers se daaglikse uitdagings.

Watter uitdagings dink jy het onderwysers in vandag se tyd wat ander nie in die verlede gehad het nie?

Anneke Strydom – Sonder lyfstraf in vandag se tyd is dissipline ’n probleem en ongelukkig is daar nie meer respek nie.
Erika Gerber – Die kurrikulum se standaarde is hoër en die tyd is min. Daar is ook maar min dissipline deesdae.
Yolanda van Rooyen – Ouers handhaaf nie meer dissipline nie en dan word dit die onderwyser se probleem.
Hermien van Jaarsveld – Tegnologie wat konstant verander is ’n uitdaging in vandag se tyd, asook dissipline.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button