NewsSchools

Dié Ankers is nie op die mond geval nie

Hoërskool Die Anker het aan die Gauteng Public Speaking uitdunne deelgeneem.

‘n Groep talentvolle leerders van Hoërskool Die Anker het Saterdag aan die Gauteng Public Speaking uitdunne, wat te Hoërskool Linden gehou is, deelgeneem.

Marjolandi, Divan, Mario, Amanda, Ané en Victor (reserwe) het ook gekwalifiseer om aan die finale rondte van die Gauteng Public Speaking kompetisie deel te neem.

Lees: Die Anker maak rugbygeskiedenis

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button