Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Dalwers droom groot.

Met die oog op Laerskool Dalview se onlangse beroepdag, was leerders gevra wat hul eendag wil word en hoekom.

Deanné van den Berg – ’n Patoloog, want die beroep interesseer my baie.
Jade Zwart – ’n Fisioterapeut, en ek sal graag die Springbokke se beserings wil behandel.
Damien Botes – Neurowetenskaplike, want mens kan baie geld maak met die beroep.
Kagiso Sibiya – Ek wil graag ’n regter word om al die kriminele te laat les opsê.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button