Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Die kostes verbonde aan elektrisiteit is onlangs verhoog en die gemeenskap is gevra hoe dit hulle sakke aangeraak het.

Hoe het die verhoging van elektrisiteit jou sak aangeraak?

Marica Smith – Dit affekteer my nie veel nie want ons bly in ‘n kompleks waar die eenhede verdeel word tussen almal.
Ruan Geyser – Vanaf die elektrisiteit op is, is alles duurder, so dit affekteer maar ‘n mens se sak.
Michelle Kriege – Ons het nie koopkrag nie so dit affekteer darem nie my sak nie en ek verkies dit so.
Eloize Heine – Ons eenhede vlieg met ‘n spoed van witlig, wat dit bietjie duur maak om elektrisiteit aan te koop.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button