Editor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Die coronavirus is verlede week in Suid-Afrika bevestig.

Neem jy enige voorkomende stappe om die coronavirus te vermy?

Yolandie du Preez – Ek en my gesin maak seker ons drink ons vitamiene en was ons hande gereeld met ‘n ontsmettingsmiddel en Bioscrub.
Jettie Fourie – Ek maak net seker ek was my hande oor as genoeg met ‘n ontsmettingsmiddel, dis al wat mens kan doen.
Antoinette Mouton – Ek is ‘n koningskind so die coronavirus pla my nie, maar ek sal natuurlik nou nie onverskillig wees nie.
Sarie Booysen – Ons huis is baie erg oor higiëne. Daar is ‘n ontsmettingsmiddel by die voordeur sodat ons ons hande kort-kort kan ontsmet.

Lees: COVID-19: 6 important updates around Coronavirus in SA

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button