Local sportSport
Klassieke wedvlug vir Duiweklub
Brakpan Duiweklub het hierdie week met die langpad wedvlugte van Richmond af 720km.

Die eerste wedvlug is 6.45vm oopgemaak en die pad huis toe begin.
Botha en Kleindogters klok 16.26.20 met ‘n spoed van 1207.261mpm.
Tweede is Piet Gerber.
Hy klok 16.32.11 met n spoed van 1194.767mpm.
Derde is weer Botha en Kleindogters.
Hy klok 16.36.28 met ‘n spoed van 1187.090mpm.
Die tweede wedvlug was oopgemaak 7.15vm en weer klok Botha en Kleindogters eerste en derde.
Hy klok 17.01.48 en 17.04.20 met spoed van 1196.294mpm en 1191.280mpm.
Tweede was Cyril Jasper van Xalbador Lofts.
Hy klok 16.58.37 met ‘n spoed van 1194.639.
Met die eeste wedvlug wen Botha ook die hele unie ook.
Dit was een van Brakpan Duiweklub se klassieke wedvlugte.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.