Editor's noteLocal sportSport

Jong veerpyltjiespelers is in die kol

Twee junior spelers van die Ekurhuleni-Oos Veerpyltjieklub het onlangs goed gevaar tydens by die Suid- Afrikaanse Nasionale Veerpyltjie Kampioenskappe.

Katelyn Coetzee is na afloop van die kampioenskappe gekies om Suid-Afrika in Romania te verteenwoordig by die 2019 Wêreld Kompetisie en Morné Grové is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Zone 6-Afrika kompetisie.

Lees ook: Veerpyltjiespelers kry erkenning

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button