Local newsSportSport
Brakpan juniors blink uit by Valke jeugtoernooi
Die o6 tot o8 spelers het net vriendelike wedstryde gehad, terwyl o9 tot o18 liga gespeel het.
Brakpan Rugby Klub se junior spanne het Saterdag op Hoërskool die Anker se rugbyvelde hul staal gewys.
Die o6 tot o8-spanne het net vriendelike wedstryde gespeel terwyl die res aan die Valke-jeugtoernooi deelgeneem het.
Die spanne se uitslae is as volg:
• O9A eindig eerste
• O9B eindig derde
• O10 eindig vyfde
• O11 eindig vierde
• O12 eindig eerste
• O13 eindig sesde
• O15 eindig derde
• O16 eindig derde
• O18 eindig derde.
Lees ook: Brakpan Rugbyklub kwalifiseer vir Gold Cup 2025 en open teen Raiders
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










