Local sport

Juniors van 14 klubs speel Brakpan Rugbyklub se velde warm

Die Brakpan Rugbyklub het Saterdag gegons toe 14 klubs in 40 junior rugbywedstryde meegeding het.

Die Brakpan Rugbyklub het Saterdag gewemel van rugbyspelers toe die klub gasheer was vir 40 wedstryde tussen junior rugbyspanne van 14 verskillende klubs.

Sommige van die wedstryde tussen spanne van o9 tot o18 was vriendskaplike wedstryde, terwyl ander amptelike ligawedstryde was.

Die opwinding gaan Saterdag (29 Augustus) voort wanneer die tweede been van hierdie massa wedstryde plaasvind, weer by die Bosman Stadion.


Suikerbos en Springs se o12-spanne was twee van die vele spanne wat kragte gemeet het op die dag. FOTO: Charma du Plessis

Kempton Park en Vereeniging se o12-spanne spook om die bal in 'n lynstaan by te kom. FOTO: Charma du Plessis

Brakpan en Meyerton se o10-spanne het mekaar gepak in 'n aanskoulike wedstryd. FOTO: Charma du Plessis

Brakpan se o10-span draf uit op die B-veld vir hul wedstryd teen die Meyerton Knights. FOTO: Charma du Plessis

Kempton Park en Vereeniging se o12-spanne voer alles in die stryd om beheer oor die bal te kry. FOTO: Charma du Plessis
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button