CompetitionsEditor's choiceLifestyle

Wen R500 met jou troeteldierfoto

Het jy ’n oulike troeteldier hetsy dit ’n hond, kat, voël, muis, haas, vis of gogga is?

’n Foto van jouself met jou troeteldier kan vir jou ’n geskenkbewys van R500 in die sak bring.

City Pets, wat in die Sherwood Gardens Inkopiesentrum geleë is, borg die geskenkbewys, wat in die winkel spandeer kan word.

Ons sal een wenner kies, maar beplan om die oulikste foto’s in die koerant te publiseer.

Dit is maklik om in te skryf:

• Daar moet ten minste een persoon in die foto, saam met die troeteldier wees.

• Dit is belangrik om besonderhede saam met die foto te stuur. (Die troeteldier se naam, name en vanne asook ouderdomme van die mense in die foto, ’n kontaknommer asook ’n adres).

• Foto’s kan per e-pos gestuur word na brakpanherald@caxton.co.za of by ons kantoor te Van der Waltstraat 61 ingehandig word.

Foto’s moet ten minste 1MB wees.

• Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag (11 April).

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button