EntertainmentLifestyle

ADAM aanhangers kan hulle ontmoet-en-groet

Die popgroep ADAM sal Saterdag aanhangers ontmoet en handtekeninge uitdeel by Mall@Carnival.

Die popgroep ADAM se nuwe album Hoogtevrees is tans uitgereik en aanhangers sal die kans kry om hulle Saterdag (20 Augustus) te ontmoet by Mall@Carnival.

Die ontmoet-en-groet vind plaas by Echo’s Record Bar vanaf 10.30vm tot 11.30vm.

ADAM, wat bestaan uit Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, sal aanhangers ontmoet en handtekeninge uitdeel.

Kyk hier na die titelsnit van die album se musiekvideo:

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button