Editor's note

Kyk uit vir Kersvader

Dié tradisie het jare gelede ontstaan.

Inwoners van die dorp kan hierdie jaar weer hul ore saans spits en luister wanneer Kersvader sy draaie ry.

Norman Hunter (46) hou vanjaar weer sy lyf Kersvader en is reeds besig om saans deur die woonbuurte van die dorp te ry.

Dié tradisie het jare gelede ontstaan en toe die stigter daarvan, Thys Janse van Vuuren twee jaar gelede oorlede is, het Norman die taak oorgeneem.

Inwoners word ook versoek om nie-bederfbare kos en toiletware te skenk, wat deur Norman aan ‘n kinderhuis oorhandig sal word.

Lees ook: So moet Kersfees smaak

Kersvader verbly weer kinderharte

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button