Wenner van eetbewys

Besoek ons Facebook-blad en staan self ’n kans om te wen.

Die Herald plaas daagliks nuusskakels op ons Facebook-blad wat ons Facebook aanhangers in staat stel om ons top nuus en ander interessante nuus verwikkelinge aanlyn te lees.

Soos dit met Facebook is, kan ons lesers ook kommentaar oor die nuusberigte, in die kommentaarboks onder aan elke skakel, lewer.

En wanneer jy kommentaar lewer staan jy outomaties ‘n kans om ‘n eetbewys van die Lake Restaurant ter waarde van R350 te wen.

Dienks de Hoog is hierdie week se wenner van ’n R350 eetbewys van die Lake Restaurant. Sy het die prys verdien deur bloot net kommentaar te lewer op een van die stories wat op ons Facebook-blad geplaas is.

Besoek ons Facebook-blad en staan self ’n kans om te wen.

Die prys kan by ons kantoor te Van der Waltstraat 61 afgehaal word.

Related Articles

 
Back to top button