EntertainmentLifestyle

Brakkies Musiekfees sluit op hoë noot af

Die Brakkies Musiekfees wat, in Oktober gehou is, maar deur gietende reën in die wiele gery is, het Saterdagaand voortgegaan met optredes deur Franja du Plessis, Danie van der Westhuishuizen en Savanna Grooves. Die kunstenaars het in ‘n volgepakte saal van die Ou Apostoliese Kerk opgetree.

Die groep, Savanna Grooves het ook opgetree.
Danie van der Westhuizen in aksie op die verhoog.

 

Lees ook: Musiekfees was pret

Afrikaans entertainment at its best

Save the dates

 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button