
Nico Oosthuizen van Tweedy Park skryf:
Ek skryf namens die inwoners van Tweedy Park. Ons wil graag almal van die Brakpanites Faceboek-groep bedank.
Verteenwoordigers van die groep het die afgelope naweek geskenkpakkies aan die inwoners van Tweedy Park kom uitdeel. Ons waardeer dit opreg. Julle sal geseën word.
Lees ook:
Bejaardes sluit die jaar af met ‘n vrolike Kersete
Bejaardes behoort nie so te sukkel nie
Vrywilligers sorg dat bejaardes lekker eet
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



