NewsNewsSportSport

Groot sportdag Saterdag by Wonnies

Hoërskool Wonderfontein bied weereens die jaar sy tweede Prestige Wintersportdag aan.

Hoërskool Wonderfontein bied weereens die jaar sy tweede Prestige Wintersportdag aan.  Die jaar bewys Wonderfontein ook weer dat hulle die gasheer van formaat is!

Op 10 Maart 2018, is Wonderfontein weereens besig met pragsport en soveel mense en wedstryde sal deelneem aan hierdie dag.  Daar is net minder as 1500 spelers wat die dag gaan meemaak!  Ook sowat 200 personeellede wat die dag moontlik maak!

22 Rugbywedstryde, 32 Netbalwedstryde en 36 Hokkiewedstryde sal gespeel word  Die deelnemende skole is dan ook:

Hoërskool Carletonville, Die Hoër Tegniese Skool Potchefstroom, Die Hoër Tegniese Skool Klerksdorp, Hoër Tegniese Skool Carel de Wet, Hoërskool Roodepoort, Goudwes, Alberton High School en dan die Gasheer, Hoërskool Wonderfontein.

Die rugby program begin al 8:00 en die hoofwestryd sal 17:00 afskop.  Die netbal en hokkie maak effens vroeër klaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button