Local newsNews

Nuwe wisselaar kom tussen Vereeniging en Vanderbijlpark

Konstruksiewerk aan die nuwe “Vaal River City”-wisselaar (K174/R42) het amptelik begin.

VEREENIGING. – Die wisselaar word gebou op die R42 tussen Vanderbijlpark en Vereeniging naby Powerville en Bedworthpark.

Die projek word deur die Gautengse department van paaie en vervoer gedryf.

‘n Nuwe wisselaar word op die R42 tussen Vereeniging en Vanderbijlpark gebou. Foto: Verskaf
Konstruksiewerk het begin. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button