Local newsNews

Ma en dogtertjie tydens huisroof aangehou

‘n Groep rowers het die afgelope feestyd ‘n ma en haar dogtertjie tydens ‘n huisroof in Blyvoor aangehou.

Die ma en haar kind (5) het saam in ‘n kamer geslaap toe ‘n onbekende man skielik die deur ooppluk.

Hy het die ma beveel om uit haar bed te klim en sy en die kind is na haar suster se kamer gedwing.

Nóg twee rowers was reeds besig om die suster aan te hou.

Die booswigte het toe deur die huis begin soek en her met verskeie elektriese ware gevlug.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button