Local newsNewsSchools
Bestuurspan vir 2022 aangewys
Ontmoet 2022 se hoofleiers, onderhoofleiers en komitee-leiers van Hoërskool Marais Viljoen.
Ryan van Dyk en Shenize Bekker is gereed om die skoene van hoofseun en hoofdogter vir 2022 te vul.

Hulle is tydens Hoërskool Marais Viljoen High School se prysuitdeling as hoofseun en hoofdogter gekies.
Die onderhoofseun en onderhoofdogter vir 2022 is Flippie Venter en Leané Kotze.

Heinrich Alberts, Hendré Bothma, Diago Victor, Jaco Olivier, Danaë Schreiber, Lethabo Sehlapelo, Bianca Pieterse en Lizari Bothma is as komitee-leiers aangewys.
“Baie geluk aan ons hoofleiers, onderhoofleiers en komitee-leiers. Ons trots op julle en mag julle ’n ongelooflike en suksesvolle 2022 hê,” het skoolhoof Martie Heystek gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




