Letters

Brief: Laat staan tog die twis oor snotsiekte

Net wanneer mens opgewonde raak omdat daar tekens van ekonomiese groei in die dorp is, kom versuur so iets alles.

Gideon Grobbelaar, ’n afgetrede rekenmeester van Modimolle, skryf:

Ek wil kommentaar lewer ná die berig oor die twis tussen Gys Pitzer van Castle de Wildt en Leander Shepherd oor die snotsiekte wat uitbreek en wild wat deur heinings breek.

Dit laat my suur voel dat twee sakemanne nie om ’n tafel kan sit en die saak ordentlik uitsorteer sonder onmin en hofsake nie. Dit laat ’n wrang smaak in mens se mond.

Net wanneer mens opgewonde raak omdat daar tekens van ekonomiese groei in die dorp is, kom versuur so iets alles.

Related Articles

 
Back to top button