Daeraad Pre-Primêr se kinders het paaseiers skool toe gebring gedurende die paasweek en die skool het dit aan die volgende instansies oorhandig – Solheim Outehuis, Rus-‘n-Bietjie Diens Sentrum en die Germiston Rooikruisvereniging.

Die bejaardes was baie bly om die paaseiers te kry.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



