Local newsNews
Help om geld in te samel vir diegene in nood
Solidariteit Helpende Hand hou 'n rommel verkoping vanaf 27 tot 29 Januarie.
Solidariteit Helpende Hand hou vanaf 27 tot 29 Januarie ’n rommelverkoping.
Die verkoping sal vir die voedselprojek fondse insamel.
Die groep se projek help beide individuele gesinne en skole.
Dit verkoping sal by 28 Eerstelaan, Lambton, gehou word, vanaf 8vm tot 5nm.
Vir enige verdere informasie kan Solidariteit Helpende Hand Germiston se voorsitter, Heide Searle, binne kantoor-ure by 011 824-2983, of by 076 271 3590, gehou word.
Other articles you may be interested in:
Helpende Hand takel graad eens se grootste leerprobleme
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



