Local newsNewsSchools
Eerste verjaarsdag as die nuwe amptelike hoof
Die leerders het met groot gees vir Jaco Botha geluk gewens. Hy het 36 ballonne ontvang.
Laerskool Delville het op 11 Maart hul hoof, Jaco Botha, se eerste verjaarsdag as die nuwe amptelike hoof gevier.
Die leerders het met groot gees vir Botha geluk gewens en hy het 36 ballonne ontvang.
LEES OOK: City’s bursary recipient Mpumi excels
Laerskool Delville se leiers het ook die dag baie spesiaal gemaak vir Botha met opvoerings.
Contact the newsroom by emailing: Marietta Lombard (Editor) germistoncitynews@caxton.co.za, or (Journalists) Busi Vilakazi busiv@caxton.co.za , and Lebogang Sekgwama lebogangs@caxton.co.za.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













