GalleriesSchools galleries

Hoërskool John Vorster Sangfees 2014

Hoërskool John Vorster het op 22 tot 24 Oktober 'n sangfees aangebied wat 'n onvergeetlike ervaring was. Melodieë en musiek het die skool se gange gevul en dit is 'n geleentheid wat nog lank deur leerders en personeel onthou sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button