Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Rensburg VLU stof 10 ander takke uit by konferensie

Rensburg is tweede kleinste tak in streek.

Rensburg VLU-tak het die Goue Suide streekskonferensie gister met 2432 punte gewen. Anja Jordaan (voorsitter) is boonop aangewys as die algehele wenner as individu wat die meeste kompetisiepunte verwerf het.

Branckenhurst-tak was tweede met 2 407 punte met Visarende in derdeplek met 2 325 punte. Heidelberg se ander tak, Goeiehoop (wat gasheer van die konferensie was) is in vierdeplek.

 

Twee nuwe lede is tot die streekbestuur verkies. Cornelia Pienaar (voorsitter: Heidelberg-tak) is tot vise-voorsitter verkies met Suzi du Plooy as die nuwe skakelbeampte.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button