Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Eskort Varkfees lok rekord getal besoekers

Kyk hier na al die foto's en videogrepe.

Laer Volkskool se Eskort Varkfees se besoekergetalle het vorige jare oortref met ongeveer 14 000 mense wat op 2 en 3 September deur die hekke gestroom het. Verskeie kunstenaars, stalletjies en ander interessanthede het die feesgangers vermaak. Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr se optrede Saterdagaand was die hoofattraksie en het duisende toeskouers gelok.

 

 

 

Ander kunstenaars wat opgetree het, is Gert Koevert, Juanita du Plessis, Adam, Linda Kilian, Irene-Louise van Wyk, Saarkie Band, Cordelia, Brendan Peyper, Ampie, Leah en Henk Grimsell en die Afterparty Band. Chantelle Hughes, Bruwer Malan, Candy Benson, PJ Engelbrecht en Karlien Husselman was van die kunstenaars wat in die biertent opgetree het.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button