GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Hoërskool John Vorster matriekafskeid
“‘n Oomblik in tyd - vasgevang in ‘n betowerende woud.”

Dit was die tema tydens vanjaar se matriekafskeid op 12 Oktober, waartydens Hoërskool John Vorster se matrieks met asembenewende rokke, spoggerige pakke en luukse motors by die aankondigingsterrein opgedaag het.
Hier is ‘n kykie na van die foto’s wat tydens die matriekafskeid geneem is:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








































































