NewsSchool sportSchoolsSport

Volkies verloor wedstryd

Hartverskeurend toe Volkies verloor.

Hartverskeurende tonele het toeskouers begroet toe Volkies se eerstes die kwart eindronde van die Beeld Trofee teen Potchefstroom Gimnasium met 27-24 verloor het.

Volkies het feitlik die hele wedstryd voorgeloop en teen halftyd was die telling 17-3 in Volkies se guns.

In die laaste 20 minute van die wedstryd het hul teenstanders egter daarin geslaag om 2 drieë te druk.

IMG_6382

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button