Local newsNewsSchools

Vossies se ‘siese’ laat gehoor skaterlag

NIGEL - ‘Horror your neighbour’ was vanjaar se tema tydens Hoërskool John Vorster se Graad 8- groentjiekonsert wat op 1 en 2 Februarie by die skool aangebied is.

Sowat 172 Siese (soos daar na die skool se nuwelinge verwys is) het ‘n skaterlagvertoning gelewer waarin die kwaaiste kwaai onderwysers van die skool uitgebeeld is.

VOSSIES3 (Custom) VOSSIES4 (Custom) VOSSIES7 (Custom) VOSSIES5 (Custom) VOSSIES6 (Custom)

Die vertoning het gewys hoe die groentjies besef die onderwysers is nie regtig so streng nie, nadat “the men in black” wat deur die uitvoerende raad vertolk is, tot hul redding gekom het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button