NewsSchool sportSchoolsSport

Vissies in provinsiale spanne opgeraap

Rugby en netbal sportsterre presteer.

10 Rugbybulle van Laerskool AG Visser is in die streekspan opgeneem en sal op 15 en 16 Mei aan die Valke-Noord proewe deelneem.

 

2

 

Pieter Kriel, Chavandré Havenga en Duncan van Zyl het ook die Valke Noord o/12 rugbyspan gehaal.

 

Nog ‘n Vissie, Delaine Willemse is in die Sedibeng o/12 netbalspan opgeneem.

 

3

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button