CrimeLocal newsNews

Landelike beveiliging nou ‘n kritieke kwessie, sê AfriForum

Marius Muller van AfriForum hoofkantoor het Nigel boere tydens 'n onlangse vergadering oor plaasaanvalle en landelike beveiliging toegespreek.

Hy het ondermeer gesê die totale aantal geverifieerde plaasaanvalle vir die 2016/2017-tydperk is 357 en die aantal plaasmoorde ’n kommerwekkende 74.

“AfriForum sal egte nie bestaande strukture wat doeltreffend funksioneer probeer dupliseer nie. Veiligheid is die prioriteit en daarom tree AfriForum slegs op in plekke waar daar ʼn behoefte is aan veilgiheidsnetwerke en die gemeenskap die ondersteuning aanvra. AfriForum kan help met veiligheid in landelike gebiede maar raak nie betrokke by georganiseerde landbousake nie,” het Muller gesê.

 

LEES MEER HIEROOR IN DIE VOLGENDE UITGAWE VAN HERAUT

Persone wat by die Nigel AfriForum betrokke wil raak, kan Neels Toerien (voorsitter: Nigel AfriForum) by 076 532 9807 skakel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.

Related Articles

Back to top button