Local newsNewsSchools

Oud-Volkie stel boek oor Chris Barnard vry

Styan inspireer Volkies om hul drome na te streef

HEIDELBERG – Oud-Volkie James Styan het Hoër Volkskool besoek waar hy leerders en personeel meer van sy pas-vrygestelde boek, Heart Breaker vertel het.

“Ek het eendag op die snelweg in die Kaapse verkeer reg langs die Christiaan Barnard Memorial Hospital gesit en my gedagtes het rondom dié beroemde hartchirurg begin draai. Ek het navorsing oor hom gedoen en alles wat ek omtrent Chris Barnard geleer het, het my geïnspireer om ‘n boek te skryf,” het Styan gesê.

Lees meer hieroor in more se uitgawe van HERAUT.

 

Hoof van Hoër Volkskool Mnr Hennie Pieterse is trots op oud-Volkie James Styan wat ‘n boek getiteld Heart Breaker onlangs op die rake gesit het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button