Hoër Volkskool Heidelberg beste in Sedibeng-Oos distrik na 2018 matriek-uitslae
Hoër Volkskool se slaagsyfer vir 2018 is 99,13%. Dit plaas Volkies in die nommer een posisie in die Sedibeng-Oos distrik en Sedibeng-Oos distrik vierde nasionaal.
Marissa Joubert van Hoër Volkskool is die algehele top presteer. Sy spog met nege onderskeidings en ‘n gemiddeld van 95% tydens die 2018 matriek eksamen.
Megan Baird het sewe onderskeidings en ‘n gemiddeld van 92%Jacques la Grange het sewe onderskeidings en ‘n gemiddeld van 92% behaal.Nica Human het sewe onderskeidings en ‘n gemiddeld van 90% behaal.Genevieve Louw (86%), het ses onderskeidings behaalBianca Schoeman (86%) het ses onderskeidings behaal.Lisa-Mari Verwoerd (84%) het ses onderskeidings behaal.Nadine van der Merwe (83%) het vyf onderskeidings behaal.Dian Brown (81%) het vier onderskeidings behaal.Mika Gouws (81%) het vier onderskeidings behaal.Melissa Ludick (77,7%) het vier onderskeidings behaal.Werner Lottering (79,4%) het drie onderskeidings behaal.
Altesaam 87% van die matriekleerders kwalifiseer vir graadstudies, waarvan 135 leerders A-simbole, 180 leerder B-simbole en 195 leerders C-simbole behaal het. 15 Uit 18 vakke het ‘n 100% slaagsyfer behaal met ‘n vakgemiddeld van 70% vir Rekeningkunde.
Die gemiddelde prestasie per leerder is 64%.
Toppresteerder Marissa Joubert het nege onderskeidings en ‘n gemiddeld van 95% behaal.
Diewald Jordaan (79,2%) het drie onderskeidings behaal.Claudine Steyn (79,13%) het drie onderskeidings behaal.Michanne van Zyl (76,57%) het drie onderskeidings behaal.
Arno van Niekerk (72,83%) het drie onderskeidings behaal.
ONDERSKEIDINGS
* 9 onderskeidings: Marissa Joubert 95%
* 7 onderskeidings: Megan Baird 92% / Jacques la Grange 92% en Nica Human 90%
* 6 onderskeidings: Genevieve (Desiré) Louw 86% / Bianca Schoeman 86% en Lisa-Mari Verwoerd 84%
* 5 onderskeidings: Nadine van der Merwe 83%
* 4 onderskeidings: Dian Brown 81%, Mika Gouws 81% en Melissa Ludick 77.7%
* 3 onderskeidings: Werner Lottering 79.4 / Diewald Jordaan 79.2% / Claudine Steyn 79.13% / Michanne van Zyl 76.57% en Arno van Niekerk 72.83%
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!