Local newsNewsSchools

Jong kannetjies draf vir Sedibeng rugbyspan uit

Ses seuns van Laer Volkskool is in die o/12 Sedibeng rugbyspan opgeneem.

Ses seuns van Laer Volkskool is in die o/12 Sedibeng rugbyspan opgeneem.

 

Barko Botha, Vusi Mpinga, Theuns Pretorius, Armin Stimie, Dylan Baird en Douw Beukes het op 24 Mei aan die proewe in Vereeniging deelgeneem. Die seuns sal aan die Rhino rugbyweek van 3 tot 6 Julie in Vanderbijlpark deelneem.

 

Volg ons op:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button