Local newsNewsSchools

Balfour netbalspan as ligawenners gekroon

Die netbalspan het goue medaljes ontvang nadat hulle die wedstryde in die Klein Skool-liga teen Gekombineerde Skool Komatipoort en Laerskool Rietkuil se o/12 netbalspanne gewen het.

Gekombineerde Skool Balfour se harte swel van trots vir hul o/12 netbalspan wat Mpumalanga liga wenners is.

Die netbalspan het goue medaljes ontvang nadat hulle die wedstryde in die Klein Skool-liga teen Gekombineerde Skool Komatipoort en Laerskool Rietkuil se o/12 netbalspanne gewen het.

Die span is Hlengiwe Mthambama, Karli Kleinhans, Chanellé Herbst, Caitlyn Britz, Anja Tolken, Lethukukhanya Nkosi, Danika Sadler, Dineo Tsotetsi, Leandré Wilken en Elsa Dry. Afrigters Elmari Olivier en Marinda Dames het gesê dat hulle baie trots op hulle spelers is wat baie hard gewerk het vir die titel.

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button