Local newsNewsSchools
Flippie slyp tande vir Ierland
Flippie gaan saam met die SA Rhino-span van 26 November tot 4 Desember na Ierland as deel van die Prestige Jeugsport Toernooi toer.

Flippie Buys wat vir Hoërskool John Vorster se rugby eerstespan haker speel, is in die SA Rhino-span opgeneem. Die SA Rhino-week toernooi het van 25 tot 29 Junie te Vanderbijlpark, waar hy die o/19 Valkespan verteenwoordig het, plaasgevind.
Die Valkespan het teen Sedibeng (wen), NW Platinum (wen) en Natal (verloor) se spanne te staan gekom. Flippie gaan saam met die SA Rhino-span van 26 November tot 4 Desember na Ierland as deel van die Prestige Jeugsport Toernooi toer.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




