Local newsNewsSchools

Krieketsterre toer later vanjaar na Australië

Die span gaan van 5 to 15 Desember na Australië toer om aan die World Schools Cricket toernooi deel te neem.

Hoërskool John Vorster se krieket eerstespan het van 14 tot 18 Junie aan die Ubusiswe kriekettoernooi te Grootvlei deelgeneem. Die span het teen Hoërskool Pretoria Noord verloor, teen Hoërskool Dr EG Jansen gelykop gespeel en Hoërskool Ligbron laat les opsê met ‘n wen.

 
Na afloop van die toernooi is die volgende spelers tot die toerspan na Australië verkies: Juan Baasden, Frans Bester (afrigter), Reinhardt Rossouw, AJ Brand, Mitchel Naudé, Juan Thompson, Andrew Strydom en Brandon de Beer. Die span gaan van 5 to 15 Desember na Australië toer om aan die World Schools Cricket toernooi deel te neem.

 

Volg ons op:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button