Local newsNewsSchools

Stefan dring deur na streeksfinaal

Stefan het tot die nasionale streeksfinale in die onvoorbereide afdeling, wat te Goudini ATKV Oord op 2 Augustus plaasvind.

Stefan Horn, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool John Vorster, het aan die ATKV Nasionale streeks-semi-finale redenaars kompetisie op 8 Junie te Hoërskool Marais Viljoen deelgeneem.

 
Stefan het tot die nasionale streeksfinale in die onvoorbereide afdeling, wat te Goudini ATKV Oord op 2 Augustus plaasvind, deurgedring. Hier is Mev Cicilia Kleynhans (onderwyser) saam met Stefan.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button