Local newsNewsSchools
Sedibeng-span raap Dave vir krieket op
Die span sal gedurende die September skoolvakansie aan die Gauteng krieketweek deelneem.
Dave Pelzer, Graad 6-leerder van Laerskool AG Visser is in die Sedibeng o/12 krieketspan tydens die proewe van 9 tot 12 Julie te Vereeniging opgeneem.
Die span sal gedurende die September skoolvakansie aan die Gauteng krieketweek deelneem.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!