
VERMISTE PERSOON: Francois Boela van Tonder is volgens inligting sedert Sondag 2 Februarie vermis. Voor sy verdwyning was hy in ‘n rooi hemp met ‘n kortbroek en sonder skoene gesien. Sy persoonlike items (selfoon en beursies) is blykbaar agtergelaat. ‘n Saak is by Heidelberg SAPD geopen. Enige persoon met inligting kan 083 661 7065 of 072 250 6636 skakel. Deel asseblief die inligting.
MISSING PERSON: Francois Boela van Tonder has been reported missing since Sunday February 2. Before his disappearance, he was seen wearing a red shirt, short pants and no shoes. According to information shared on social media, he did not take his wallet or cellphone. A missing person’s case was opened at SAPS Heidelberg. Anyone with information can phone 083 661 7065 or 072 250 6636. Please share this post.



