Mouse is 'n agt-weke-oue kruisras teef wat as 'n verdwaalde ingebring is.
Dié diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting kan die DBV by 016 342 4114 gekontak word.
Ore wag steeds by die DBV vandat sy vorige eienaar dood is.Mia is ‘n jaar-oue Collie-kruis en haar gesin het na Australië verhuis.Tracey is ‘n twee-jaar-oue pit bull teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.Chucky is as ‘n verdwaalde by die DBV ingebring en is ‘n Pekingnese-kruising.Rokkee is ‘n drie-jaar-oue reun wat aan die DBV oorhandig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!