Local newsNewsSport

Volledige uitslae van Nigel rugbydag

Nigel Rugbyklub hou 'n suksesvolle rugbydag.

Nigel Rugbyklub het op 5 Maart hulle rugbydag aangebied.

Met talle opwindende wedstryde wat gespeel was en al die spanne wat hul bes gelewer het, is dit duidelik dat die spanne honger is om weer kompeterend rugby te speel.

Die dag se uitslae was Boksburg (o-21) vs Sasolburg (o-21) 25-5, Nigel (derdes) vs Edenvale (tweedes) 17-0, Meyerton (tweedes) vs Springs (o/21) 14-7, Nigel (tweedes) vs Edenvale (eerstes) 22-19, Kriel vs Ventersdorp 35-5, Sasolburg (eerstes) vs Middelburg (tweedes) 12-5, Meyerton (eerstes) vs Boksburg (eerstes) 20-3, Springs (eerstes) vs Middelburg (eerstes) 31-0, Nigel (eerstes) vs Heidelberg 38-7.

Die Nigel Rugbyklub het deelnemende spanne bedank vir hulle goeie gesindheid en deelname om van die dag ’n sukses te maak.

Toeskouers by die rugbydag wat Nigel rugbyklub aangebied het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button