Local newsNews
Rensburg VLU geniet gesellige oggend
Die vroue van die Rensburg VLU-tak het 'n gesellige veradering geniet op 17 Mei.
Lede van die Rensburg VLU het op 17 Mei hul maandelikse vergadering gehou.
Die vroue het tydens die gesellige oggend, wit olifante vir die tak se fondsinsameling saamgebring wat ook binnekort aan die publiek bemark sal word.
Die vroue het ook verskeie brei- en hekeltegnieke met mekaar gedeel.

Die tak se volgende vergadering sal op 19 Junie gehou word.
Vir meer inligting oor die tak, of om aan te sluit, kontak die tak se skakelbeamte, Elmarie Eygelaar by 082 561 0441.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



