Local newsNews

Veldbrand rig groot skade aan besigheidsperseel

Die veldbrand het groot skade aangerig by GC Mouldings voordat dit onder beheer gebring is.

‘n Veldbrand wat vroeĆ«r vandag (5 Junie) naby GC Mouldings in Jordaanpark uitgebreek het, is onder beheer gebring.

Lesedi Nooddienste is na die toneel ontbied.

GC Mouldings het skade opgedoen tydens die veldbrand.

Vraghouers op die perseel van GC Mouldings het gebrand.

Die omvang van die skade moet nog bepaal word.

Volgens inligting was die oorsaak ‘n veldbrand wat buite beheer geraak het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button